Speeltoneel is ‘n geleentheid-gedrewe projek wat vir jong en ouer opkomende toneelspelers (vanaf 6 jarige ouderdom) die geleentheid bied om op nasionale televisie in ‘n kortfilm te speel.


Dit is enig in sy soort en kan jou lewe handomkeer verander!

Neem die eerste stap in die regte rigting en registreer NOU vir jou oudisie.

Algemene Navrae: 067 748 1189

Inskrywings sluit 18 Junie 2023

Die inskrywings sluit oor